Camino Skaaptrek II

Vreemd dat misterie in wye vlaktes se details lêMisterie, geheime wat jy ken en ook weet dat jy nie ken nie Wat het ons nomadiese vaders geweet wat ons vergeet het? In stikdonker gee vuur warmte en lig en stories laat ons lagEn dit is wat ons ken, in die ruimte herken ons sterre en […]

Skaaptrek is dalk nie vir jou nie

Geen ping vir 5 dae nieNet die kamera op jou foon het werk Geen badkamer vir 3 dae nieKoue waai teen jou gesig en deur jou lyfMet koue hande slaan ons tente op en weer af,maak ons vuur, kos en klou ons aan warmer koffiebekers ‘n Klompie van ons ontwikkel ‘n hink met ons stapKilometers […]