WAT IS ‘N META COACH?

“Wium, wat ís ’n Meta-Coach nou eintlik?” – ‘n vraag wat ek gereeld kry! Dis ’n goeie vraag — want dis nie ’n algemene term nie. Laat ek dit op my manier probeer verduidelik: ’n Meta-Coach is ’n spesialis in transformasie — in diep verandering. Nie net van buite af, maar van binne af. Waar […]