Camino Skaaptrek – Ek het so tuis gevoel. Dit kan net beleef word.
Vir ‘n lang ruk na my onderskeidingstydperk smag ek weer na ‘n totale wegkom, tot-stilstand-kom, eenvoudig en in die natuur. Dit, en nog baie meer, is wat die Skaaptrek vir my gebied het. Buiten die ongelooflike spesiale samesyn met my mede- skaaptrekkers (wat my liewe pa en man insluit) was die wye stil ooptes, die […]
Skaaptrek Camino – Ek het groot dankbaarheid vir voorregte wat ek as vanselfsprekend aanvaar.
“O koud is die windjie en skraal” en “so wyd as die Heer se genade, lê die velde in sterlig” is van my blywende indrukke na die onlange Skaaptrek. Laat my wonder of Eugène Marais dalk self ook op ‘n Winter-Skaaptrek was toe hy hierdie neergepen het?Ander blywende herinneringe van die Skaaptrek is die betekenisvolle […]
Skaaptrek Camino – once in a lifetime experience
Skaaptrek/Skaap Camino – noem dit wat jy wil, maar dit is veel meer as wat die naam beteken. My dogter, Hilke, en haar man Renier, het my genooi om dit saam met hulle te doen. Ek het vinnig JA gesê vir die geleentheid om iets saam met my kinders te kan doen. My ervaring: Die […]