Twee kopdokters se soeke na ’n geheim

Twee kopdokters se soeke na ’n geheim Twee sieletroosters van beroep, Pieter Smit (’n psigiater) en Wium Adendorff (’n lewensafrigter), is besig om alleen in ses skofte die Oranjerivier van sy begin tot sy einde in kajakke te roei, en het pas die vierde skof voltooi. Charles Smith skryf hoe die moordende reis hul uitkyk op die lewe raak. Hulle wil eindelik beter mans vir hul vrouens wees en beter pa’s vir hul kinders.

Twee sieletroosters van beroep, Pieter Smit (’n psigiater) en Wium Adendorff (’n lewensafrigter), isbesig om alleen in ses skofte die Oranjerivier van sy begin tot sy einde in kajakke te roei, en het pasdie vierde skof voltooi. Charles Smith skryf hoe die moordende reis hul uitkyk op die lewe raak. Hullewil eindelik beter mans vir […]